Stilbaai NSRI 10 km
Sondag 31 Desember 2023
@ 07:00
Dankie vir ondersteuning! Geluk aan al die deelnemers en pryswenners. Die eerste man en dame was beide 16 jariges, Dante Raath en Erna Conradie. Dit was Dante se derde wen in drie jaar! Ons hoop om julle almal weer op 31 Desember 2024 te sien.
Die volledige uitslae: 2023 results of by Chain Gang Events Results
Fotos : Brian's FB pics en Brian Hofman's pics.
Results and pics of Lappiesbaai 10 km from Sunday 24 December @ 07:00.